AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Mtn - Moeg vir MTN se verskonings | #201916

Mtn
Moeg vir MTN se verskonings

Ek is nou moeg vir MTN se herstel diens mense.

Ek wonder of hulle ooit na die foons kyk wat mens
in stuur. Het n kontrak foon die Sony Xperia by hulle
die foon wou nie herlaai nie ek wat hom in vir herstel,
wat laat weet hulle my hulle kan hom nie reg maak nie
want die foon is "discontinued" so hulle kan hom nie reg
maak nie.

Nou waarvoor betaal mens dan vir foons wat hulle nie
lank op die rake hou nie. Vir my man se hulle die screen
is ook opgeneuk dis hoekom hulle hom ook nie kan regmaak
nie. Het my foon toe by ander plek in gegee en walla da werk
die foon ek moes want het die foon nodig. MTN kry mense
asseblief wat die werk kan doen hulle hanteer dit onprofessioneel.

Date:

Company: Mtn

Country: South Africa   City: Westgate

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google