AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Autopage - Lyne word geblok omdat dit nie betyds betaal word | #187298

Autopage
Lyne word geblok omdat dit nie betyds betaal word

Elke maand word my lyne geblok omdat ek nie voor die 15de betaal nie. ek kry eers die 25ste salaris en KAN DAN eers my rekening betaal.daar word gediskrimineer teen internet en kontant betalers wat voor die 15de moet betaal, MAAR debietorder betalers het die hele maand tyd om te betaal! Elke maand moet ek bel en dit so noem en dan maak hul dit reg, hoekom word dit nie so op die stelsel aangebring nie? As ek bel is daar nooit Afrikaanse operateurs nie, as ek vra dat iemand my moet bel, is dit na 'n week of 2 weke of NOOIT.
Ek weier om in engels gehelp te word, ek is Afrikaans magtig en wil ek in Afrikaans gehelp word!
Ek sukkel van gistermiddag af dat 'n Afrikaanse persoon my moet help, maar steeds is daar niemand nie???
Ek is regtig al verby gesukkel met autopage se dienste, elke maand spandeer ek meer tyd en geld aan autopage om my lyne ooptehou tot die 25ste. As iemand wel terugbel dan is dit weer 'n engelse persoon. Is daar niemand wat Afrikaans kan praat. Autopage reageer wel op my klagtes by Helopeter deur my te skakel, maar hul gaan stel nie vooraf ondersoek in waaroor ek eintlik kla nie, en soos ek noem dan is dit weer 'n engelse persoon! Wie kan my help ASB???

Date:

Company: Autopage

Country: South Africa   City: Hoofkantoor

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google