AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Vodacom - Nokia 206 Vodacom | #135969

Vodacom
Nokia 206 Vodacom

Ek het so 2 maande terug 'n Nokia 206 Vodacom gekoop vir die whatsapp en facebook funksies. Die f/book funksie het net meer as 'n week gewerk toe wil dit nie verder werk nie. Ek kan glad nie in fbook inlog nie. Ek het genoeg geld en data op foon. Foon is toe ingestuur en vervang met nuwe 1. Die nuwe 1 het ook net 'n dag gehou toe werk die fbook funksie weer nie. Foon was weer ingestuur. Het nou die 3de nuwe foon gekry. F/book funksie werk net as jy dit die 1ste maal oplaai en dan daarna weer nie. Vodacom se personeel het meer as 'n uur gesukkel om te kyk of hulle die fout kan kry. Ek het Nokia self ook al geskakel, hul se dis 'n software probleem. Ek kan mos nie nou die foon vir die 3de maal instuur nie. Dit is ontwrigting vir my om so te op en af. Nokia 206 is nie opgewasse vir beide whatsapp en facebook nie. Ek sal dit waardeer as julle asb vir my 'n ander model Nokia kan stuur wat daardie funksies kan gebruik. Ek is regtig moeg gesukkel. Wat die ander funksies aanbetref is dit 'n baie goeie foon. Sal die Nokia 301 3G nie beter wees nie. Hoop om gou van julle te hoor.

Date:

Company: Vodacom

Country: South Africa   City: Malmesbury

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google