» » Autopage - Rekening probleem vanaf 2012 | #120837

Complaint / review / scam report
Autopage
Rekening probleem vanaf 2012

Ek het n probleem met my rekening by Auto Pages vanaf ek en dogter opgegradeer het na BB. Haar rekening is opgeklaar asook n onverskoning ontvang vanaf Auto Pages. Ek sit nogsteed met my probleem . Ek het met Auto Pages ooreengekom om hulle R500 af te betaal wat ek gedoen het en selfs meer elke maand ek het dit gedoen om my krediet rekord nie skade te doen asook na verskeie dreigemente van Auto Page.Agustus het ek die laaste rekening van hulle gekry. Ek het verskeie oproepe van my vriende gekry om te se iemand anders antwoord nou my no.. Nou kry ek n rek. vanaf n invorder maatskapy wat se ek skuld Auto Page R19441.82. Terwyl ek nog besig was om hulle te betaal het hulle my nommer weg gevat. Sonder om my skriftelik in kennis te stel dat hulle die kontrak gaan kanselleer. Ek is al vanaf 1995 n klient van Auto Page en word nou so behandel. Ek het Maart gevra hulle moet vir my n opsomming van my rekening stuur sodat ek kan sien wat ek betaal het en hoeveel uitstaande is. Ek het dit ontvang en die rekening nou vereffen. 24 Mei kry ek toe n nuwe skok. Help asb. Hulle het kontrak met my gebreek ek het nie hierdie geld om hulle te betaal en volgens my is hulle klaar betaal soos op opsom
Author: Susan29


Offender: Autopage

Country: South Africa   Region: All Country   City: Witbank

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Members, of group Guest, can not leave comments on this publication.
Please register on our website, it will take a few seconds.