AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Kair Hair products - Kair hightlight kit | #6435

Kair Hair products
Kair hightlight kit

Ek het voor laas jaar 2011 die produk gekoop en my strepies ingesit en dit het pragtig uitgekom. Laas jaar 2012 het ek weer 'n kit gekoop, daar was een probleem, die poeier wat binne in was is oranje en nie blou soos dit altyd is nie. Wel, ek het toe my strepies ingesit en toe kom my hare so oranje kleur uit amper wortel kleur. Ek het 'n vriendin wat ook die produk altyd koop maar toe sy hom nou net voor kersfees ook gebruik het was sy ook baie ongelukkig oor die kleur. Daar is iets fout met die produk.

Date:

Company: Kair Hair products

Country: South Africa   City: Clicks

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google