AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Jet - Gate | #37504

Jet
Gate

Ek het vir my baba klere daar gekoop, by die huis gesien die klere het gate in, dit terug gevat toe kan hulle dit nie omruil nie hulle is van lyn af.

Het slippers daar gekoop ook vir 'n baba, los getrek na sy dit die eerste keer gedra het, dit terug gevat hulle kan dit nie omruil nie want dit is klaar gedra en hulle kan dit dan nie terug sit op die rak nie. ek se toe vir haar hoe kan jy stukkende goed terugsit op die rak.net gese nee jammer.

Nou vir my plakkies gekoop daar is ook 'n in waar die magneet in was. Ek het hulle al gevra of hulle dit nie aan die lable kan vas sit nie, toe se hulle nee want die mense sny dit dan af om die klere te steel. Ek sal nou nie weer by hulle koop nie.

Date:

Company: Jet

Country: South Africa   City: Brits Mall

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google