AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Beares - Credit Act | #325816

Beares
Credit Act

Ek wil weet my te doen staan oor Debiet orders wat afgetrek word net wanneer hulle wil na dat ek hoeveelkeer die datum vir Beares gegee het, my rekening is nou by hulle in arears asgv julle nataligheid en my Bank wil nou al, al my fasiliteite by die bank stop. Ek kry oproep elke maand om te se"Mev baie dankie dat jy jou rekening betaal elke maand! Hallo ek weet dit! Nou kry ek n staat dat hulle my bill vir agterstallige paaimente asook rente en versekering wat by die koop ingesluit was. Volgens die Krediet Wet! Dit wat hulle jou kwoteer en dit waarvooor jy teken is dit die bedrag wat jy terug betaal. Nou is daar alle kostes wat bykom en nie een van die mense wat daar werk kan dit verduidelik nie?

Date:

Company: Beares

Country: South Africa   City: Pretoria-Noord

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google