AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Sasko Bakeries/ Pasta/ Grain - Ood mif voor verval datum | #299982

Sasko Bakeries/ Pasta/ Grain
Ood mif voor verval datum

Ek het n Low Gi dumpy brood op die 26ste Desember gekoop vat my so om en by R16 gekos het. Die verval datum vas die 28ste, toe ek op die oggend van die 28ste vir my n toebroodjie wou maak toe kom ek agter die brood is mif. Ek het ook gesien dat die brood heelwat klam was, ek kom sien dat dit alreeds vir n paardae mif was want dit het al redelike "gegroei" ek moes toe die helfte van die brood weg gooi. Ek was nie seker of ek moes terug gaan na die winkel want hulle gee nooit strokies so ekt n n bewys dat ek dit daar gekoop het nie. Ek probeer toe vir Sasko/Pioneer bel maar ek kon nie deur kom nie en daar is geen manier om n complain op hulle site te log nie . ekt wel foto's geneem as bewys.

Date:

Company: Sasko Bakeries/ Pasta/ Grain

Country: South Africa   City: Kuilsriver

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google