AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Pamodzi Consulting Solutions - The rest of the story | #294114

Pamodzi Consulting Solutions
The rest of the story

Dit lyk nie asof hellopeter die hele storie gee nie. elk geval ek het die werk gedoen, maar Pamodzi het geweier om te betaal omdat die rating van die Eskom persone te laag was. toe en vra vir die rating het hulle my 3 gestuur wat net 20% voltooi was. Ek het aangedring op al die ratings, toe kry ek nog 2 waar die ratings goed was. dis eers toe ek erg het op al die ratings dat Pamodzi my betaal het. (die res van die ratings het verlore geraak)

Asb like die link, ek wil keer dat nog mense verneuk word.

Date:

Company: Pamodzi Consulting Solutions

Country: South Africa   City: Gauteng

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google