AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Jet - Oorhandig na reeling oor betaling | #246575

Jet
Oorhandig na reeling oor betaling

Het 19 September 'n klagte gele omdat Jet my oorhandig het na reelings oor betaling. Steeds het ek geen terugvoer van Jet gekry nie. Kamstig kan hulle my nie in die hande kry nie??? Maar as ek hulle bel dan is daar vir my nog geen antwoorde nie, en die rekening afdeling sal my kontak. Ek wag tot vandag toe. My verwysings no. is 2009130074/GO. Swak, swak diens

Date:

Company: Jet

Country: South Africa   City: Gauteng

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google