Het 19 September 'n klagte gele omdat Jet my oorhandig het na reelings oor betaling. Ek het gereel dat ek R500 per maand op my rekening sal afbetaal, en het gehou by my reeling. Ek is oorhandig aan Munnik Basson Dagama Inc prokureurs. Jet se verwysings no. aan my is 2009130074/GO. en onderaan se hulle " aanvaar asb ons oprete verskoning vir die misverstand. Niemand het my tot vandag toe gekontak om te se wat nou verder gaan gebeur nie. Vandag toe ek my rekening gaan betaal is my overdue amount sommer R 17259.16. Waar ek 2 maande gelede R 11215.63 geskuld het. Ek bel Jet en hulle se nee, die bedrag is verkeerd maar hulle kan my nie help nie. Ek is oorhandig en die prokureurs moet dit regstel???
0 comments