AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Meat World - Taai taai vleis | #232530

Meat World
Taai taai vleis

Ek het shoulder pork gekoop teen R37.99 per kg. R113.65 .Soos al my vleis wat ek altyd by hulle koop is ek gelukkig en altyd tevrede behalwe die keer met die varkvleis my seun het vandag Maandag 14/10/2013 verjaar en so maak ons die kos maar die vark vleis was so so taai dat ons dit ni kon kou ni en maar dit vir di honde moes gee. Ek weet ni of dit n baie ou vark was ni maar ek was glad ni tevrede ni. En het baie sleg gevoel oor die verjaarsdag ete vir ons seun wat toe ni lekker was ni. Ansie Laurens

Date:

Company: Meat World

Country: South Africa   City: Annlin

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google