AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Dis-Chem - Baie slegte diens | #216587

Dis-Chem
Baie slegte diens

Ek is al jare n getroue klient, eers was die Eastrand mall, toe Boksburg en nou Grenstone. Ek bestel elke maand my moeder se medikasie vir aflewering. En elke maand is dit n groot bakleiery. As mens vroeg bel, word jou pakkie afgelewer. Toe 2 maande terug toe word die pakkie sommer by n slaghuis afgelewer, toe bel die eienaar en se die pakkie is daar, ek se toe maar dis nie my address nie, die pakkie word toe terug gegee vir die drywer wat dit toe terug vat apteek toe, toe ek amper toemaak tyd bel toe se die bestuurder Len, die drywer het nie by alles uitgekom en sal more afgelewer word, laasmaand toe ek bel toe word daar gese Kempton word nou iewe skierlik net in die oggende afgelewer, maar het elke maand die pakkie na 5 in die middag gekry, vanoggend 9uur toe bel ek weer vir n bestselling, toe ek hulle nou 4uur bel en vra waar is die pakkie, nou se Len ek het te laat gebel, die drywer was al reeds uit, nou word daar ook gese ekt 3 maande laas n levy betaal, maar het al die strokies van al my betalings!! As Dischem hulle nie gaan regruk nie, vat ek my voorskrifte na n ane plek. Ekt nog nie eers begin verduidelik oor die bakleiery elke maand oor my man se pille nie!!!

Date:

Company: Dis-Chem

Country: South Africa   City: Greenstone

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google