Ek het gevoel die mense gee nie om vir mens nie, hulle is baie ongeskik, vir hulle is jy seker net nog iemand wat koop ek het 3 rokke by haar bestel dit was vir my meer werk as plesier permanent opvolg en bel en bewyse stuur en en en ek sal nie iemand aanbeveel na hulle nie, nooit vriendelik nie antwoord bitter min hulle telefoon, en dars niks van dankie of iets. Kliente diens gee ek hulle n 3 sal sien as ek my rokke het hoe is dit
never ever ever again
0 comments