AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Pick n Pay - Swak admin, swak etiese waardes | #210733

Pick 'n Pay
Swak admin, swak etiese waardes

Middag, Ek het 20 kaartjies vir Afrikaans is groot op Pick a Pay se web gekoop. Die bedrag is van my rekening af (R7900) met ons aankoms Vrydag 13 Sept word ek deur Ronel meegedeel dat hulle my kaartjies foutiewelik gekanselleeer het en dus herverkoop het. Op die stadium maak sy my verstaan dat hulle die geld terug in my rekening betaal het, en dat die plek vol is. na n argument word ek kaartjies agter n muur en kameras aangebied, opgedeel want hulle kan ons groep nie saam plaas nie. daar word 10 keer onverskoning gevra en ek word gese dat die kaartjies op die huis is. So is ek terug na my mense, vertel hulle die slegte nuus, maar gee elkeen se R400 aan hom terug en hoop dit maak op.
Dinsdag word ek deur Ronel gekontak, hulle het vergader en besluit om my slegs die verskil tussen die tipe kaartjies uitbetaal. My vraag is, Is dit hoe Pick a Pay besigheid doen. Julle etiese waardes het n ernstige knock gevat. Ek vermoed hulle het reeds Vrydag geweet die fondse is nooit aan my terug betaal nie, maar hulle was bang ek dring aan op my regte sitplekke. Indien dit die reeling van die begin af was het ek dit nie aanvaar nie, en slegste sou ek nie die mense se volle R400 terug betaal het

Date:

Company: Pick 'n Pay

Country: South Africa   City: Head office

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google