AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Spar - Bad pies and nosy Cleaners 5 Star Spa | #160481

Spar
"Bad pies and nosy Cleaners" 5 Star Spa

Ons het nou al 2 keer pasteie by spar gekoop waar altwee kere die pasteie suur was!
Toe ons dit terug vat vir hulle word daar daaroor gelag, want dis mos snaaks as mens
Besigheid verloor!
Dis regtig sleg as dinge so raak! Dis asof daar nou weer te veel aangaan in
Die plek dat hulle nie kan byhou met alles nie!

Dan die publieke toilette wat hulle nou daar het is 'n wonderlike idee maar
Dit sal 'n baie beter idee wees as julle miskien manlike skoonmakers vir die mans kry en
Die vroulike skoonmakers by die vrouens los!
Terwyl my man die fasiliteite gebruik het toe stap die dame in, staar hom aan
En toe sal sy haar werk doen. Dis ongehoord! As mens in so plek is wil mens ni ongemaklik voel nie,
As julle dit goedkeur dat die dames vir julle staan en kyk terwyl julle die fasiliteit gebruik asb geniet dit
Maar die res van ons voel dalk nie so nie!

Dis sleg dat julle diens so agteruit gaan!

Date:

Company: Spar

Country: South Africa   City: SECUNDA

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google