AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Mr Price Sport - Pryspunte op verkeerde/dieselfde rak as ander stoc | #125815

Mr Price Sport
Pryspunte op verkeerde/dieselfde rak as ander stoc

More. Ek was Sondag 2/6/13 by ons mr price sport wat geskuif het na n nuwe perseel. Dit lyk baie mooi maar die diens is pateties.ek het 2 verkillende baadjies op 1 rak gekry waar daar n pryspunt op was wat wys die baadjies is R99.95.ek het n paar tekkies ook daar gekoop.By die Til aangekom se ek aan die teller wat die pryspunt se. Sy het gaan kyk en aan my gese dat die baadjies [URL Removed] die een aan die linkerkant van die rak is R99.95 en sy het die punt gaan afhaal. Haar bestuurder het ook kom kyk wat aangaan en ek het haar gaan wys waar ek dit gekry het-haar verskoning was dat hukl nie genoeg spasie vir die ander klere het nie en dit op 1 rak gepak. Ek het aan haar gese dit is baie verwarrend. Omdat daar nie gestaan het op die pryspunt dat die baadjies se pryse verskil vanaf bv. R99.95-R129.95 nie. Daar was ook nie n beskrywing op die pryspunt van watter baadjie dit was nie. Hul het nou n lojale klant verloor omdat hul nie hulle verbruikerswet ken nie. Ek werk ook in n retail store en ek ken my verbruikerswet. Ek voel baie embarresed omdat hul my behandel het asof ek stupid is en dit voor ander klante

Date:

Company: Mr Price Sport

Country: South Africa   City: Bethlehem

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google