AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Rochester Home Decor - BAD SERVISE | #118989

Rochester Home Decor
BAD SERVISE

Ek het die catelina lounge hoek stel gekoop vir R15000 kontant by hulle, hulle het omtrent 4 weke gevat om die stel af te laai alles het mooi geloop tot ek agter gekom het die stel se hakke wat hom vashou werk nie lekker nie. Hulle het die stel kom haal en ek het 5 weke sonder n sitkamer stel gesit... Hoe moet n mens gelewe kry??? Die stel is terug ek hy is BESKADIG terug ek het n leenstel gekry en ek wag nou al 6 weke verder. KYK ek is nou goed die hoenders in vir die mense hulle bel jou nie terug nie, hulle reel met jou aflewerings datums, jy vat af by die werk hulle daag nie op nie, hulle is vol beloftes, hulle het klaar my geld gekry! om alles te kroon na soveel weke wil hulle weet wat gedoen moet word op die stel???
Daar is geen after sales service nie!!!

EK SOEK GEEN MEER STORIES NIE!!! EK SOEK MY GELD TERUG EN KLAAR!!!
HULLE SAL OOK NIE HULLE LEENSTEL TERUG KRY VOOR EK NIE AL MY GELD HET NIE!!!

Date:

Company: Rochester Home Decor

Country: South Africa   City: Montana

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google