Ek is elsa. Ek bly in kuruman en ek bly by die werk in die week in my klagte is die crazy store se manager menolita dis wat ek sien in sy nametag in. Sy is baie onbeskof met kliente en sy het nixs goeie diens. En elke keer is kom koop by crazy store in die oggend sondag sy is altyd laat en dan kry ek net n damme voor die deur wat vir haar wag. Neee neee maak n plan met die vrou mens. Sy het vir gese ek gaan waar ek will sy worry nie. Kuruman mall crazy store.
0 comments