AfricaComplaints.com » Recreation & Entertainment » Complaint / review: TopTV - Da is geen kliente diens da nie | #330633

TopTV
Da is geen kliente diens da nie

Ons het laas jaar by ou oom n toptv gekoop als is oor gedra op my man se naam, ons het nie n skottel by hom gekry nie.toe begin diecall centre box ons problem gee.toe bel ons toptv .toe se een van die call center sy naam is Dyrant hy raai ons aan om n nuwe decoder re koop.hier in middle Januarie het ons die nuwe een gekoop.ma dt was altyd n gesukkel om deur te kom ons geldjies is nie baie nie .ons het al hoeveel smse gestuur.ma niks gebeur nie.laas wk toe bel ek hul wee van werk af toe het n ander dame vir n nommer gegee van n ou wat die skottel kan op sit en hy het eers gister na hoeveel bel en sms terug gekom en gese hy doen dit nie mee nie .vanoggend toe ek nou wee bel reken die dame my ons kan nie ons nuwe skottel kry oor n simshop nie hoe werk dt dn ek het n slinter nuwe een gekoop by makro.so nou hoe werk dt.

Date:

Company: TopTV

Country: South Africa   City: 1911

Category: Recreation & Entertainment

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google