AfricaComplaints.com » Real Estate » Complaint / review: Property Sellers - ONBESKOF!!! | #85248

Property Sellers
ONBESKOF!!!

Almal het my gewaarsku teen Property Sellars in die dorp, hoe swak hulle diens is en hoe onbeskof hulle is.

Ek bel vanoggend die kantoor, ek en my verloofde is opsoek na 'n woonstel om te huur vir X/maand. Die assistent wat daar werk antwoord die foon, ek vra haar kan ek asseblief met *Sannie praat. Waarop sy my antwoord *Sannie is nie by die kantoor nie. Ek vra haar of ek 'n boodskap by haar kan los vir *Sannie. Sy vra my naam...

Toe ek my naam s? vra sy my of dit gaan oor 'n woonstel. Toe s? sy reguit vir my *Sannie sal my nie terug bel nie, waarop ek haar antwoord dit is uiters swak diens van hulle en sit die foon onmiddelik neer.

Ek bel vir *Sannie op haar selfoonnommer. Sy antwoord sommer ook klaar onproffesioneel en daar het ek haar eintlik klaar op gesom. Ek vra haar of sy die boodskap by haar assistent gekry het en sy antwoord my onbeskof terug 'ja' en sy het ook vir haar ges? van ek s? dit is swak diens om nie iemand terug te bel nie.

Sy wat *Sannie is s? toe self, as sy nie 'n woonstel/huis in daai prys klas het vir die kli? nt nie, bel sy NIE terug NIE om die kli? nt in kennis te stel!

Ek dit dit is baie swak diens.

* Skuilnaam

Date:

Company: Property Sellers

Country: South Africa   City: Malmesbury

Category: Real Estate

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google