AfricaComplaints.com » Politics & Government » Complaint / review: SARS - SWAK DIENS | #106782

SARS
SWAK DIENS

In einde van 2012 het Sars ons werk besoek om lede met belating probleme te help. Daarna is 'n e mail aan ons werkgewer gestuur om te se hulle trek geld van sallarisse af vir nie indiending van belasting vorms. Ons werk gewer het die e mail vir ons gegee met die e mail adres van verskeie persone en het ek nadat ek nie antw by Me E Thati ontvang het nie, mail aan Mnr J Nel gestuur en tot vnd datum en tyd het ek nog niks van hulle gehoor nie. R 7500 is van my sallaris net verhaal en dit nadat ek onder administrasie is en reeds nie genoeg uit kry nie.
Ek het toe ingegaan na hulle kantoore en al my virms op hulle die wat ontvang en die wat glo nie ontvang was nie ingehandig en op die skermpie geteken en die dame vir my gese nou skuld ek hulle niks en hulle skuld my niks.
Nou trek hulle waaragtig alweer geld af en weet ek nie waarvoor nie. Ek was nou weer by hulle kantore en het heeldag daar gesit en met toemaak tyd het hulle my trug verwys na ons HR, ons HR se hulle kan niks doen nie net sars kan help. Intussen het ek by die call senter van sars uit gekom en na ure se verduideliking het die man gese ek skuld nog R13 800 maar hy weet nie vir wat dit is nie en begin lag en gese ek sal

Date:

Company: SARS

Country: South Africa   City: BELVILLE

Category: Politics & Government

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google