AfricaComplaints.com » Miscellaneous » Complaint / review: Rus n Bietjie Caravan Park & Resort - Rus? Bietjie Resort | #7622

Rus 'n Bietjie Caravan Park & Resort
Rus? Bietjie Resort

Rus n Bietjie oord - Vaaldam - Deneysville.
Weereens was dit n fantastiese naweek by die oord. Pragtige kampeer plek en regtig n oord waar die hele gesin kan ontspan. Ideaal vir vissermanne en n pragtige skoon swembad om rustig te kan by ontspan. Daar word tans baie verbeteringe aan die oord aangebring wat dit verseker net meer gerieflik gaan maak. Dankie aan die bestuur van die oord vir so n pragtige plek waar ons kan ontspan! Die oord sien my verseker sommer gou weer!!

Date:

Company: Rus 'n Bietjie Caravan Park & Resort

Country: South Africa   City: Vaaldam Deneysville

Category: Miscellaneous

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google