Ek het al meer as 6 maande terug goed by haar bestel en nog niks ontvang nie, sy wyer ook om my geld vir my terug te betaal!!! Ek het haar al 100 keer gebel en elke keer belowe sy my dat my pakkie gepos is en elke keer jok sy vir my... ek is raadop met die vrou, regtig ek weet nie meer wat om te doen nie. HELP!!!
0 comments