AfricaComplaints.com » Miscellaneous » Complaint / review: Sak Bikes - SAK Bikes - Onbeskryflik swak diens | #307930

Sak Bikes
SAK Bikes - Onbeskryflik swak diens

Op 26 Maart 2013 het ek my RM125 motorfiets in gevat na SAK Bikes. Ek het n kwotasie van Pieter gekry en deposito betaalmom die fiets reg te maak. My seun het sonder 2 stroke olie gery. Ek het tot en vandag die 15/01/2014 nog nie die motorfiets terug gekry nie. Ek het al baklei en briewe gevra om vir my skriftelik te se wanneer sal hy reg wees, maar dit het nooit so gebeur nie. Ek skakel gereeld en dan word vir my gese die vrydag en dit is nou amper n jaar. Dan het hulle per ongeluk n bearing of dan n piston gebreek, omdat hulle werk tuigkundige nie sy werk kan doen nie, of Pieter self het n part gebreek, en vra maar net verskoning. Waar nou heen, al wat ek vra is om hom reg te maak. Ek het minstens R25000.00 vir die fiets betaal en wil hom graag reg he. Ek kry nooit die eienaar in die hande nie. Sy naam is Koos en ek het ook al sy nommer met hulle bevestig. Wat moet ek doen, Ek glo nie eens hulle is VAT gerigestreet nie, want toe ek vra het Pieter vir my gese hulle wag vir n nommer. Kan so besigheid dan bestaan.

Date:

Company: Sak Bikes

Country: South Africa   City: Gezina - Pretoria

Category: Miscellaneous

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google