Resprop administreer my eiendom wat ek uitverhuur in Silverlakes namens my. Ek het versoek vir die belasting sertifikaat vir die afgelope belasting jaar. DIe arrogante dame, Mariette, was so ongeskik 'n mens sou sweer ek skuld haar geld. Inteendeel, haar woorde was "ek betaal nie haar salaris nie" so sy kan maak soos sy wil. Ek het 'n "surprise" vir haar, ek betaal wel deel van haar salaris maar na hiedie maand sal daardie deeltjie nie meer daar wees nie en as sy so aangaan, sal daar niks meer wees nie. Ek gaan van huur agent verander oor haar uiters swak en siek manier van met mense praat! Ongelooflik!!
0 comments