AfricaComplaints.com » Lawyers & Legal Counseling » Complaint / review: Lipco Law For All - Geen diens | #242339

Lipco Law For All
Geen diens

Ek het gebel LIPCO meer as maand terug. Ek het met Hubert gepraat en het vir hom gese ek gaan trou op die 2 November 2013 en dat ek wil 'n huwelik kontrak he. Hy het my vertel dat iemand my sal terugskakel. Ek trou volgende Satruday en niemand het my gebel. Dink jy ek sal enige diens kry voor dan? Ek is 'n LIPCO memebr vir meer as 10 jaar en dit is hoe hulle my behandel.

Date:

Company: Lipco Law For All

Country: South Africa   City: Pretoria

Category: Lawyers & Legal Counseling

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google