Dr Ph Heystek
Gaan nou jou staatshospitaal vir gratis diens
Beide pasiente wat hier gekla het is leuenaars, bewyse hiervan is by ons praktyk om te lewer aan enige iemand wat sou belangstel. Hoekom is dit nodig dat 'n verskaffer moet smeek vir betaling vir diens gelewer? Hoekom is dit nodig dat 17 smsse, 8 epos briewe, vele korrespondensie, finale aanmanings ...