» » Vd gryp - Rekening | #335755

Complaint / review / scam report
Vd gryp
Rekening

Ek verstaan waarom mense op ITC gesit word en vonnes teen hulle verkry word.
Hulle antwoord nie hulle foon nie, en kom ook nie terug na n mens toe nie. Jy los tevergeefs 'n boodskap.
Ons sukkel nou al weke om n bank rekening nommer by hulle te kry om ons gedeelte te betaal wat die mediese fonds nie betaal het nie.
Author: vd gryp


Offender: Vd gryp

Category: Health & Medicine

0 comments

Information
Members, of group Guest, can not leave comments on this publication.
Please register on our website, it will take a few seconds.