AfricaComplaints.com » Health & Medicine » Complaint / review: Spec-savers Sa - Patetiese diens | #26773

Spec-savers Sa
Patetiese diens

Woens (16/01) was vir 'n oogtoets. Daar is ges? ek moet 'n bril kry. Aangesien die verskeidenheid van rame nie veel is nie het ek die volgende dag by ander Spec-Savers na rame gaan kyk. Ek het vroeg die volgende oggend (Vr) die kodes vir die ontvangsdame by De vIlle gegee om die rame te bestel. Sy het gese hulle sal dit dinsdag of woensdag h? Woensdag het ek hulle gebel en sy se toe hulle het dit nog nie, sy was oppad om my te laat weet. Ek het weer Vrydag (25st) gebel om te hoor maar steeds het hulle nie ontvang nie, Ek vra toe wat van al die coatings wat dit moet opkry want ek wil anti-glare ophe en sy se toe sy sal kyk of die labs dit nog kan opsit? Hulle sou MY kontak om coating te bespreek maar weereens het niemand my gebel. Toe ek maandag (28st) bel word daar weer gese sy was oppad om my te bel? Die een raam is out of stock, wil ek he sy moet rondbel om te kyk of sy dit kan kry? Hoekom is dit nie standaard prosedure nie??? Ek vra toe of hulle solank die een bril kan maak want ek het nodig en daar word gese dit sal die volgende dag (29st) reg wees. Weereens geen oproep, ek bel toe WEER en sy se dit sal more oggend reg wees? Sal maar sien want sover net le? beloftes! Pateties!!

Date:

Company: Spec-savers Sa

Country: South Africa   City: De Ville (Durbanville)

Category: Health & Medicine

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google