AfricaComplaints.com » Health & Medicine » Complaint / review: Netcare - IS DIE MENSE WAT OMGEE | #228078

Netcare
IS DIE MENSE WAT OMGEE

My ma is op n mediese fondes maar sy kan na Folateng sale toe gaan wat in n government hospital is maar is ook soos n private saal. Gister kry ek toe die ambulaans dienste uit om haar na die hopsitaal toe te neem. NETCARE Constantia. Hulle het haar hier in die huis gestabiliseer en my verseker dat hulle mooi na my ma sal kyk hulle het my verseker hulle al haar na die Folateng saal toe neem. Ek het al vooraf al die reeling vir hulle gemaak om haar na die Folateng saal toe te neem. die DR het haar verwag en die bed was klaar gereel. toe ek teen 3ur die middag daar aankom toe weet niemand in Folateng van my ma die. Netcare het haar net by casualty ingedrop en daar gelos. ek het my ma op die 4de vloer gekry. met geen suurstof nie. die saal het na urine geryk en die staff was baie ongesluk. Weens my ma se longe moet sy op suurstof wees 15ure n dag.
op 09-10-2013 maak ek die kamer skoon. en kry alles wat hulle gebruik het om my ma te stabiliseer. bloed strips en papiere orals. goed wat kyk soos wat van naalde afkom. ek het 2 kinders in die huis. en voel die diens was UITERS SWAK van hulle.

Date:

Company: Netcare

Country: South Africa   City: Roodepoort

Category: Health & Medicine

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google