AfricaComplaints.com » Health & Medicine » Complaint / review: Medihelp - Medihelp een van die swakste diens verskaffers | #137809

Medihelp
Medihelp een van die swakste diens verskaffers

Ek het R38.30 op my mediese premie kort betaal by Medihelp. Ek het die dag ingeskakel en n reeling met Olrega getref rakende my premies. Sy het gese ek moet die bedrag onmiddelik inbetaal anders gaan hulle my medies opskort. Dieselfde dag het ek R40, 00 oorbetaal en die volgende dag die volgende maand se premies. Die volgende dag het ek n brief gekry per e pos dat my Medies opgeskort is. Ek het gebel en met Hennelie gepraat en sy het gese sy kan nie verstaan hoekom Medihelp dit opgeskort het nie. Sy was baie behulp saam. Ek moes vir haar n brief skryf en sy sou dit toe deur gee. Medihelp het terug gekom en gese hulle aanvaar my nie terug op die Medies nie. Onthou ek het betaal en reelings getref. Ek het daarna, Met Olrega twee keer gepraat en sy sou terug kom na my toe maar dit het nie gebeur nie. Ek het toe weer geskakel en met Erika gepraat wat gese het meneer ek skakel u nou terug en ek wag nog steeds. Ek het toe weer geskakel en met Michelle gesels en sy kan my ook nie help nie. Alles net verskonings deur Medihelp. My ervaring met die laaste paar jaar wat ek by Medihelp is is dat daar altyd net probleme is. Swak betalers van rekeninge en uiterse swak diens. Swakste diens Verskaffe

Date:

Company: Medihelp

Country: South Africa   City: Pretoria

Category: Health & Medicine

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google