Cilnette Faber Koekemoer
January 29
.
N boodskappie vir Reney Short t/a Universal Traders cc kamstige JILL OF ALL TRADES. JY as n besigheids vrou!! het ek gedink sal n mens nie indoen nie maar... ek was verkeerd jy moet my kontak en die stukkende tablets wat jy aan my verkoop het as kers geskenke vir my kinders "WAT N VERNEEDERING OP KERSDAG" kom haal en my geld terug gee. EK GAAN DIT NIE HIER LOS NIE! ek het jou die geleentheid gegee om dit te kom haal en ruil vir tablets wat werk maar toe verander jy van kontak nr en kom glad nie terug na my toe nie. Konak my dat ons die ding kan uitsorteer. -- feeling determined.
0 comments