AfricaComplaints.com » Education & Science » Complaint / review: Mustang Marketing - Lekker nuwe stokperdjie | #97960

Mustang Marketing
Lekker nuwe stokperdjie

Christo het my een vrydag middag Laat by die werk kom sien, en my volle aandag was nie by die besigheid en sake wat ons besig was om te bespreek nie, ek het vinnig ja ges? en nog vinniger die kontrak geteken.
Ek wou net by die huis kom want die naweek het begin.
Maar daai aand toe ek lekker rustig geraak het en nog? keer deur die papierwerk gelees het, het ek bekommerd reraak en was ek bang dat ek n fout gemaak het, vroeg saterdag oggend het ek vir Christo gebel en na n lang gesprek waartydens alles weer aan my verduidelik is het ons weer ooreengekom dat ek die ding n go sal gee.
Na hulle tegniese mannetjie by my was het ek sommer uitgesien na die storie.
Dis nou 6 weke later en ek is regtig beindruk met die besigheid ek oorweeg nou sterk .om my eie geld .om die mark te sit.
En ek glo dis alles te danke aan Christo se geduld.
Ek sal julle aanbeveel.
Weereens dankie.
Groete
Lukas Barnard

Date:

Company: Mustang Marketing

Country: South Africa   City: Pretoria

Category: Education & Science

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google