» » Evetech Solutions - Briljante, Puik diens en kwaliteit werk! | #334747

Complaint / review / scam report
Evetech Solutions
Briljante, Puik diens en kwaliteit werk!

Het 'n laptop bestel deur hulle "online site", die bestelling geplaas, EFT gedoen (om die afslag te kry) bewys van betaling gestuur, en was reeds die volgende dag gekontak om my bestelling by hulle kantore op te tel! Vreeslik bly ek was aanbeveel om hulle te probeer sal enige tyd by hulle weer koop!
Author: nathancc


Offender: Evetech Solutions

Country: South Africa   Region: All Country   City: Jh

Category: Computers & Services

0 comments

Information
Members, of group Guest, can not leave comments on this publication.
Please register on our website, it will take a few seconds.