AfricaComplaints.com » Computers & Services » Complaint / review: Personalised Systems & Services - Unauthorised Debit orde | #276701

Personalised Systems & Services
Unauthorised Debit orde

PS & S Personalised System & Services?? Wie gee julle die reg om 'n debiet order te laat afgaan van my rekening??? En ek wil weet hoekom laat FNB dit toe? Hoeveel keer het dit nie al gebeur met mense nie en dit hou aan gebeur? Waar kry hierdie mense my bank besonderhede.? Ek soek 'n antwoord van FNB en 'n verduideliking van hierdie maatskappy. Nou betaal ek bankkoste oor julle soos skelms mens se geld steel. Ek soek die naam van hierdie persoon verantwoordelik vir die gebeurtenis. As dit Amerika was het iemand al lankal 'n saak teen julle gemaak en julle hof toe gevat.

Date:

Company: Personalised Systems & Services

Country: South Africa   City: Pretoria 0126635662

Category: Computers & Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google