AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Volkswagen - Service record | #97574

Volkswagen
Service record

Die cambelt op my polo het gebreek en volgens alle werktuigkundiges moet die cambelt tussen 90 000 en 120 000 km vervang word. Maar volgens volkswagen klerksdorp eers op 180 000 km, my polo het nog die cambelt op waarmee hy uit die fabriek gekom het, en hulle weier om verantwoordelikheid te vat daarvoor en ek kan nerens n bewys kry van wanneer die cambelt op n 2006/2007 moet vervang word nie vir alle ander modelle is daar riglyne maar nie vir die twee jaar nie, al wat VW klerksdorp en VW. SA se is dat hulle nerens n bewys het dat die cambelt moet gedoen word nie.

Date:

Company: Volkswagen

Country: South Africa   City: Klerksdorp and south africa

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google