AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Basie Basson - BELOWE ALTYD MET LEE BELOFTES | #66468

Basie Basson
BELOWE ALTYD MET LEE BELOFTES

Bassie Basson adverteer gereeld in een van die kaapse koerantjies om mense se karre aftelos by die bank. As jy hom bel is hy vol stories en geld is nie n probleem by hom nie maar ek sukkel al meer as 2 jaar dat die man my kar aflos. Kan nie onthou hoevveel keer hy al gese het hy gaan my kar volgende week klaar betaal nie. Vir 2 meer as 2 jaar wat dit so aangan betaal hy dam elke maand die kar se paaiement maar mens bel jou self dood van die 1 ste en dan betaal hy eers hier van die 20 ste elke maand die geld in. As mens die man bel druk hy eenvoudig net die foon in jou ore dood. Mens kry geen inligting uit hom uit nie bv. sy i.d no en sy huis adres! Asb mense wees versigtig vir die man.

Date:

Company: Basie Basson

Country: South Africa   City: CAPE TOWN

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google