AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: GWM SA - Gwm kimberley geen diens | #28382

GWM SA
Gwm kimberley geen diens

Ek het n gmw steed5 gekoop op 1okt 2012. daar was n geluid by die steering.ek het hulle gebel en hulle het gese dit is die slip joint.ons is kby toe en my vrou moes bloem toe die volgende week en hulle het haar soon toe verwys.die bakkie was 4 dae in bloem hulle het niks gedoen nie.ons is weer kby toe hy was - n maand oud.na ek hulle laat weet het wat nog fout is het hulle net die slip joint vervang n die ander parte moes hulle claim.n maand later weer gebel en hulle het baie stories gehaad.nog n maand later toe gaan ek gwm toe toe is die parte nog nie ge claim nie.die bakkie val uit mekaar en hy het nou maar 8000km op en gwm kby het my vandag eers laat weet my parte is nou daar maar hulle gaan nie die bak reg maak nie.daar is regtig geen diens by gwm kby ni en daar is so baie foute op n splinter nuwe bakkie.as j nou al so sukkel met n nuwe bakkie hoe gaan hy lyk as hy 50000km op het? en die slip join het weer begin raas n maand en half later na hulle dit vervang het.ek is regtig glad nie tevrede nie.ek sukkel al 4 maande vir diens

Date:

Company: GWM SA

Country: South Africa   City: Kimberley

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google