AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: 3way Auto - Korrupsie en bedrog | #113580

3way Auto
Korrupsie en bedrog

Ek het hierdie voertuig by 3 Way Auto gekoop die einde van Maart 2013 Kontant vir die voertuig betaal R80 000. Vandat ek die voertuig gekoop het, tot nou toe, net probleme die voertuig was in hierdie maand en n half meer by 3 Way Auto vir herstelwerk as wat ek hom bestuur het. Op hierdie stadium het ons besluit ons wil nie meer die voertuig he nie want dis te veel probleme en ek glo dit gaan nie ophou nie. Die voertuig is nie vir ons bedoel nie. Ons het versoek dat hulle ons geld terug gee, die antwoord wat ons gekry het was dat ons twee weke vir die geld moet wag, ek kan dit nie verstaan nie ek het nie twee weke gevat om hulle geld te gee nie maar wel 5 min (internet oorbetaling direk in hulle bankrekening). Intussen sit hulle met my voertuig en my geld. Jaco Smit (eienaar van 3 Way Auto) moet weet die Here slaap nie. En wat jy aan ander doen sal dubbeld van jou verhaal word. Ek bid vir jou.

Date:

Company: 3way Auto

Country: South Africa   City: Parow

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google