AfricaComplaints.com » Cafes, Bars, Restaurants » Complaint / review: Mike s Kitchen - Cavery | #333542

Mike's Kitchen
Cavery

Ons het gister aand by mikes kitchen gaan eet by springsgate.
ons het 'n pamflet gekry wat se die carvery is R69.00 per kop.
ons het gaan kos opskep, ek het in 'n klein bordjie bietjie slaai en vleis opgeskep en dit gaan eet.
na 'n lang ruk het ek vir my 'n bord kos ingeskep maar baie min want ekt alreeds 'n bietjie ge eet.
die vleis was so droog en het soos leer gelyk so ek het dit gelos.
my vriend het ook net bietjie opgeskep en toe hy weer so bietjie gaan haal toe kom die kelner na ons toe en se ons mag net eenkeer opskep. ek het vir my 'n bietjie slaai opgeskep en een stukkie vleis ja toe is die slaai vrot.
ons was redelik verbaas want ons het skaars ge eet en rerig net 'n klein porsie opgeskep.

vanoggend is ek en my vriend siek van hulle vrot kos. albei het diaree.
my huis dokter was ook daar en het vir my kom vra wat dink ek van die kos. ja ek het gese dit is lekker maar min geweet ons gaan siek word.
daar is so min mense gewees en dan moun hulle as mens so klein bietjies op 'n eet.
voor die dokter geloop het, het hy vir my kom se dat hy geen vriendelike gesig in die plek gesien het nie en dat hy eerder weer sal terug gaan spur toe want daar is alles beter.

Date:

Company: Mike's Kitchen

Country: South Africa   City: Springsgate

Category: Cafes, Bars, Restaurants

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google