Ek het kos gekoop by KFC in Zastron Str Bloemfontein Donderdagaand en toe ek by die huis kom was helfte van die kos nie in die pakkie nie. dis baie sleg want ek bly 'n hele ent weg vanaf KFC en kon nie terug ry moes maar ander plan maak.

Country: South Africa City: BLOEMFONTEIN ZASTRON STR
Category: Cafes, Bars, Restaurants
0 comments