AfricaComplaints.com » Cafes, Bars, Restaurants » Complaint / review: Fishaways - Swak/onbekwame diens | #30253

Fishaways
Swak/onbekwame diens

Ons gesin het gister by bogenoemde eetplek gaan middag ete koop. Ek sal nooit in my lewe weer by hulle gaan kos koop nie. Nadat ek amper 10min by toonbank staan voordat kassier my help, vra ek hoe lank die bestelling gaan neem. Haar woorde aan my was 20min. 'n Halfuur later... toe is ons bestelling nogsteeds nie gereed nie. Daar is mense wat tot en met 45min gewag het vir hulle kos. Een klient het gaan kla by die bestuurder, aangesien hy ook amper 45min gewag het vir sy kos. Dit is nie die eerste keer wat dit gebeur nie... ons koop so 2 keer 'n maand by fishaways en ons wag altyd meer as 25min vir ons kos... besig of nie. Of die werkers is nie bekwaam om die werk te doen nie of hulle moet beter bestuur aanstel.

Date:

Company: Fishaways

Country: South Africa   City: Preller Plein Bloemfontein

Category: Cafes, Bars, Restaurants

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google