AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Absa - Ek soek my geld! | #90755

Absa
Ek soek my geld!

Ek het geld PROBEER ontrrek by n Absa teller in potch, die otm het my kaart gesluk, ek het daar gestaan vir 10 tot 15min om my kaart te kry, ek moes betaal vir die petrol in my kar, ek het vanaf die garage gery na die Absa tak in potch, toe ek by die ontvangs staan, besig om my kaart te stop, toe ontrek een of ander skelm geld uit my rekening met my kaart en pin, hoe kry hulle dit reg? Ek was in kennis gestel deur die ontvangs dame en moes n saak by die polisie oopmaak. Alles gedoen soos gevra en nogsteeds geen terug voering gekry van iemand van absa nie. my man het hulle nou geskakel en niemand antwoord die nommer nie, en toe hy met iemand praat kan hulle nie eens engels verstaan nie. HELP ASB, ek gaan OBUDSMAN TOE!!!

Date:

Company: Absa

Country: South Africa   City: Absa Dept

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google