AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: King Price Insurance - Uitstekende diens! | #57973

King Price Insurance
Uitstekende diens!

Ek het so pas met Christa oor die telefoon gepraat rondom my assuransie polis waarvan die premie nie hierdie maand afgegaan het nie. Sy het onmiddellik werk daarvan gemaak en agtergekom dat die bankrekeningnommer nie korrek was nie. Ek het lanklaas sulke uitstekende diens ondervind. Sy was nie net vriendelik nie, maar uiters professioneel, geduldig en vinnig. BAIE dankie! Ek sal my versekering VERSEKER nie van King Price wegneem met sulke uitstekende personeellede nie!

Date:

Company: King Price Insurance

Country: South Africa   City: Pretoria

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google