» » First National Bank - My account is been Hacked | #29427

Complaint / review / scam report
First National Bank
My account is been Hacked

More Peter, ons rekening het deur geloop deur skelms, ons is woonagtig in Namibia maar my man se rekening is in Suid Afrika, op een of ander manier kon iemand ons pin crack en sy rekening leeg trek, ek het onmiddellik toe ek dit agter kom gerapporteer aan section in Johannesburg, hulle het die rekening geblock, ek moes verklarings afle by die polisie stasie, toe begin die ondersoek, hulle kon dit glo op spoor na watter rekening die geld oorgeplaas is, glo na 'n besigheid wat airtime verkoop, niks het met hulle gebeur nie, die bank het ons laat weet dat hulle nie die geld terug gaan kry nie, so ons het alles verloor, nou is ons gedagvaar vir die geld wat die rekening is nou oortrokke, ek het ook met die Prokureur firma gepraat wat FNB aangestel het, hulle se ek het 'n 3de party gebruik, al wat die dame vir my se is dat ons die rekening gebruik het, ja ons het want my man se salaris was inbetaal in die rekening, so ons moes hom gebruik het. Volgens FNB se advertensies hulle kyk na hul kliente nee dit is nie die waarheid nie, nou ek verstaan nie, as hulle die geld kon opspoor hoekom kan hulle nie stappe neem teen die betrokke firma nie en betaal my geld terug. Dankie Anna
Author: annadew


Offender: First National Bank

Country: South Africa   Region: All Country   City: Head office

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Members, of group Guest, can not leave comments on this publication.
Please register on our website, it will take a few seconds.