So 3 maande terug het n man my gebel om my besonderhede te kry want Karika Van Aswegen het my na hulle verwys. Hulle soek my besonderhede want hulle will vir my n pakkie stuur. Wat n leun ek wag nou nog vir die pakkie. So ek dink hulle soek net jou besonderhede sodat hulle jou kan agtevolg. Ek soek asb antwoorde hoekom my besonderhede gesoek is
0 comments