AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Absa - Absa kom nie hul ooreenkomste na nie | #23747

Absa
Absa kom nie hul ooreenkomste na nie

Ek het vir 'n maatskappy gewerk wat op die 4de November gelikwideer is. In middel November het ek na Absa toegegaan omdat ek 'n polis op my lening gehad het wat dit sou dek indien ek sonder werk sou wees. Ek het vorms ingevul en verskeie kere die tak in Key West besoek. Na vele besoeke het Cecilia van Key West ons uiteindelik gehelp. Vanmore skakel Absa my om te s? dat die polis eers van die einde van die maand af betaal sou word. My lening is nou agterstllig as gevolg daarvan ek moet ook alle rente betaal. Hoekom kan hul nie dadelik dit reggestel het nie dan het ek nou nie met die probleem gesit nie. Ek soek nog werk en my lening raak net al hoe meer agterstallig. Hoekom betaal vir iets waarvoor Absa nie onmiddelik diens kan lewer nie. Ek voel dit is onregverdig dat ek nou agterstallig is en rente moet betaal.

Date:

Company: Absa

Country: South Africa   City: Johannesburg Lenings

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google