AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: First National Bank - Julle nNeUk vir my rond | #227333

First National Bank
Julle nNeUk vir my rond

Ek het navraag gedoen op my ouers se FNB bank rekeninge ongeveer 6 maande gelede en omdat ek nie n geregistreerde persoon is wat dit mag doen nie, het die persoon (e) by FNB per foon vir my gese dat ek en my ma in moet gaan na ons tak toe sodat ek geregistreer kan word as n persoon wat namens hulle mag optree mbt hul bank rekeninge.
Vandag toe ons by die Pretoria Noord tak was vir n kontant ontrekking was dit die gulde geleentheid om dit te doen toe word ek gese dat ek wat gelaai moet word as iemand wat toegang mag kry tot hul banksake mag kry, toe word daar gevra vir bewys van my woon adres. Op geen stadium met vorige kommunikasie met FNB was dit ooit aan my genoem watter dokumentasie vereis gaan word vir hierdie proses nie. My moeder loop verskriklik moeilik omdat sy beide haar knie moet laat vervang en met hierdie gemors gaan dit nou nog 6 maande of langer neem voordat ons so n geleentheid gaan kry. So julle sal maar net iemand na ons jantoor toe moet stuur om hierdie registrasie te kan doen. Soos dit is - is daar GEEN parkering reg voor die bank nie.
Hierdie diens stink.

Date:

Company: First National Bank

Country: South Africa   City: Pretoria North

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google