Ek wil die geleentheid gebruik, om vir Feroza Wassung by Telesure baie dankie te s? vir haar uitstekende diens. Sy beantwoord my e-mails binne sekondes, en is meer as net behulpsaam.
Uitstekende diens, vriendelikheid, en goeie kennis word deur haar gedoen.
Baie dankie vir goeie diens
Mev CJ Van Zyl
0843066336
0 comments